Skip to the content

Woonstelle

2-bed, dubbelbeddens

Een lugversorgde vertrek met een dubbelbed, twee gemakstoele en ’n tafel, ’n yskas, ’n Snappy Chef-stoof met twee plate, ’n oond, asook ’n mikrogolfoond. Die woonstelle het ook eetgerei en breekware vir twee, asook ’n televisie. Die en suite-badkamer het ’n stort, wasbak en toilet. Die stoep het ’n ingeboude braaiplek en daar is ook ’n motorafdak.

2-bed, Enkelbeddens

Een lugversorgde vertrek met twee enkelbeddens, twee gemakstoele en ’n tafel, ’n yskas, ’n Snappy Chef-stoof met twee plate, ’n oond, asook ’n mikrogolfoond. Die woonstelle het ook eetgerei en breekware vir twee, asook ’n televisie. Die en suite-badkamer het ’n stort, wasbak en toilet. Die stoep het ’n ingeboude braaiplek en daar is ook ’n motorafdak.

Sien alle akkommodasie

bed and breakfast ATKV Drakensville

Bed en ontbyt-kamers

2 Slaper Eenhede

Selfcatering units ATKV Drakensville

Selfsorghuise

2, 4 & 6 Slaper Eenhede

Flats - ATKV Drakensville

Woonstelle

2 Slaper Eenhede

Paraplegic accommodation ATKV Drakensville

Parapleegeenheid

6 Slaper Eenhede

caravan and camping ATKV Drakensville

Woonwa- en kampeerterrein

Woonwa -en Kampeerterrein