Tweebed-woonstel (enkelbeddens)

31 m2

Slaap 2 (maksimum 2 volwassenes)

1 oopplan-kamer

1 badkamer

Selfsorg


Die eenslaapkamereenheid beskik oor twee enkelbeddens in ’n lugversorgde kamer met gemakstoele, ’n platskerm-TV en beperkte DStv.

Die en suite-badkamer het ’n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg. Daar is ’n patio met ’n ingeboude braai.

Badhanddoeke word voorsien. Bring asseblief jou eie swemhanddoeke saam.

Vir die kombuis: Bring asseblief skottelgoedseep, vatlappe en afdroogvadoeke saam. Braaitange word in die selfsorgeenhede voorsien.

Let wel: Die eenhede se dekor, buite-uitleg en uitsig kan van mekaar verskil.

Klik hier om 'n bespreking te maak.

Eenheidgeriewe

Lugversorging

TV

Beperkte DStv

Onderdakpatio

Braai-area

Buitestoele

Ten volle toegeruste kombuis

Gratis Wi-Fi

Gratis parkering vir een voertuig