Skip to the content

 

'n Onvergeetlike Drakensbergtroue...

Sprokiestroues word 'n werklikheid by ATKV-Drakensville. Die pragtige sandsteenkapel met sy ongelooflike uitsig oor die amfiteater skep die regte stemming om ewige trou te beloof. Daarby sorg die ongeëwenaarde skoonheid van die Drakensberge dat elke foto 'n meesterstuk is. Ons onthaalfasiliteite en smullekker disse sal verseker dat die vreugdesvure tot laat in die nag brand.


Troukoördineerder

Hesmi Olwagen
Tel: +27 36 438 6287
Faks: +27 36 438 6524
E-posadres: hesmio@atkv.org.za