21-26 FEBRUARIE 2027

STERKFONTEINDAM • 4 HENGELDAE

Laai PDF afferdip@atkv.org.za

R60 000*
TOTALE PRYSGELD

Verskeie borgskap-opsies beskikbaar.

Swaarste totale geelvisvangs oor vier dae: Spanprys (lewendig in die geelvisnet, bewaar en suksesvol ná inweeg vrylaat) - R15000
Swaarste geelvis oor vier dae: Individuele prys (lewendig in die geelvisnet, bewaar en suksesvol ná inweeg vrylaat) – R10000
Swaarste totale karpvangs oor vier dae: Spanprys – R10000
Swaarste karp oor vier dae: Individuele prys – R8000
Swaarste baber oor vier dae: Individuele prys – R10000
Swaarste babervangs oor vier dae: Spanprys- R8000

Hengelbaadjie en keps
Skaap op die spit met knipmes
Ete tydens prysuitdelingsfunksie
Dagtoegang vir vier dae by die Sterkfonteindam
Pryse vir elke deelnemer
Werkswinkels

Spesies:

Geelvis

Karp

Baber

Navrae kan gerig word aan:
ferdip@atkv.org.za

*Bepalings en voorwaardes geld.
Die R60 000-prysgeld bestaan uit ses kontantpryse. Reël self akkommodasie by ATKV-Drakensville. Geen
dagbesoekers.