Vierbed-eenheid

54 m2

Slaap 4 (maksimum 4 volwassenes)

2 slaapkamers

1,5 badkamers

Selfsorg


Die tweeslaapkamereenheid beskik oor twee aparte slaapkamers – een met ’n dubbelbed en die ander met twee enkelbeddens elk. Die sitkamer is lugversorg en het ’n platskerm-TV met beperkte DStv. 

Die badkamer het ’n stort en wasbak, asook ’n aparte toilet. 

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg. Daar is ’n patio met ’n ingeboude braai.

Badhanddoeke word voorsien. Bring asseblief jou eie swemhanddoeke saam.

Vir die kombuis: Bring asseblief skottelgoedseep, vatlappe en afdroogvadoeke saam. Braaitange word in die selfsorgeenhede voorsien.

Let wel: Die eenhede se dekor, buite-uitleg en uitsig kan van mekaar verskil.

Klik hier om 'n bespreking te maak.

Eenheidgeriewe 

Lugversorging

TV

Beperkte DStv

Onderdakpatio

Braai-area

Buitebankie

Ten volle toegeruste kombuis

Gratis Wi-Fi

Gratis parkering vir een voertuig