Kampering: Staanplek
![]() |
132 m2 |
![]() |
Slaap 6 (maksimum 6 volwassenes) |
![]() |
Gedeelde ablusiefasiliteite |
![]() |
Selfsorg |
Hierdie is slegs ʼn kampeerstaanplek; ʼn stukkie grond om op te kamp (11 m x 12 m).
Kampplekke is geplavei en toegerus met elektrisiteit. Dit is nie 'n kamer nie. Geen beddens word voorsien nie. Bring jou eie tent/karavaan.
Gedeelde ablusiegeriewe.
Geriewe
![]() |
Kragpunt |
![]() |
Braai |
![]() |
Gedeelde ablusiefasiliteite |




