2-Slaper Kamer

31m2

Slaap 2 (Maksimum 2 Volwassenes)

1 Oopplankamer

1 Badkamer

Bed & Ontbyt


1  kamer met lugversorging, 'n dubbelbed, gemakstoele, TV, DStv, yskassie, 'n Snappy Chef-plaat en mikrogolfoond. Die kamer het 'n kookpot en pan met eetgerei en breekware vir 2. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Badhandoeke word voorsien. Bring eie swemhandoeke saam.

Vir die kombuis: Bring asseblief skottelgoed-seep, vatlappe en afdroogvadoeke saam. Braaitange word voorsien in self-sorg eenhede.

Let wel dat die eenhede se dekor binne, buite-uitleg en uitsig vanuit eenhede kan verskil.

Klik hier om 'n bespreking te maak.

Eenheidgeriewe

Lugversorging

TV

Beperkte DStv

Onderdakpatio

Braai-area

Buitestoele

Klein kombuis

Gratis Wi-Fi

Gratis parkering: 1 voertuig