Skip to the content

Bed en ontbyt-kamers

Driester-eenhede met een slaapkamer (enkel of dubbel) vir twee met ’n en suite-badkamer.

2 Persoon B&B (2 Enk)

Een lugversorgde kamer met twee enkelbeddens, twee gemakstoele en ’n tafel, ’n mini-yskas, een Snappy Chef-plaat, ’n Snappy Chef-ketel, asook ’n mikrogolfoond. Die kamers het ook een wasbak, een pot, een pan met eetgerei en breekware vir twee. Die en suite-badkamer het ’n stort, wasbak en toilet. Hierdie kamers het ook ’n televisie en daar is ’n motorafdak.

2 Persoon B&B (Dbl)

Een lugversorgde kamer met een dubbelbed, twee gemakstoele en ’n tafel, ’n mini-yskas, een Snappy Chef-plaat, ’n Snappy Chef-ketel, asook ’n mikrogolfoond. Die kamers het ook een wasbak, een pot, een pan met eetgerei en breekware vir twee. Die en suite-badkamer het ’n stort, wasbak en toilet. Hierdie kamers het ook ’n televisie en daar is ’n motorafdak.

Sien alle akkommodasie

bed and breakfast ATKV Drakensville

Bed en ontbyt-kamers

2 Slaper Eenhede

Selfcatering units ATKV Drakensville

Selfsorghuise

2, 4 & 6 Slaper Eenhede

Flats - ATKV Drakensville

Woonstelle

2 Slaper Eenhede

Paraplegic accommodation ATKV Drakensville

Parapleegeenheid

6 Slaper Eenhede

caravan and camping ATKV Drakensville

Woonwa- en kampeerterrein

Woonwa -en Kampeerterrein