6-Slaper Eenheid
![]() |
115m2 |
![]() |
Slaap 6 (Maksimum 6 Volwassenes) |
![]() |
3 Slaapkamers |
![]() |
1.5 Badkamers |
![]() |
Selfsorg |
Hierdie 6-slapereenheid het 3 slaapkamers. Die eenheid het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en die ander 2 kamers het 2 enkelbeddens elk. Lugversorgde sitkamer met TV en beperkte DStv. Selfsorgkombuis en patio met ʼn braai.
Die badkamer fasiliteite by al die eenhede verskil, kontak ontvangs gerus vir meer inligting.
Badhandoeke word voorsien. Bring eie swembhandoeke saam.
Vir die kombuis: Bring asseblief skottelgoed-seep, vatlappe en afdroogvadoeke saam. Braaitange word verskaf.
Let wel dat die eenhede se dekor binne, buite-uitleg en uitsig vanuit eenhede kan verskil.
Eenheidgeriewe
![]() |
Lugversorging |
![]() |
TV |
![]() |
Beperkte DStv |
![]() |
Onderdakpatio |
![]() |
Braai-area |
![]() |
Buitebankie |
![]() |
Ten volle toegeruste kombuis |
![]() |
Gratis Wi-Fi |
![]() |
Gratis parkering: 1 voertuig |