Skip to the content

4 Slaper Kothuis

Hierdie gesellige kothuis het twee slaapkamers, een met 'n koninginbed; die ander met twee enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n en-suite badkamer met stort. Lugversorging in die sitkamerarea, met TV en DSTV. Ten volle toegeruste selfsorgkombuis en 'n stoep met ingeboude braai.

4 Slaper Selfsorg huis

Die 4-bed huise het twee slaapkamers, een met ’n dubbelbed en een met twee enkelbeddens. Die sitkamer het ’n TV met DStv en lugversorging. Die kombuis het ’n yskas, ’n 2-plaat Snappy Chef stoof, ’n oond en ’n mikrogolf. Daar is ook ’n ketel met eetgerei en breekware vir vier mense. Die badkamer het ’n stort en wasbak en daar is ’n aparte toilet. Die patio het ’n ingeboude braai-area en daar is ’n parkering.

Let asseblief daarop dat ons besig is om hierdie eenhede op te gradeer; nie alle eenhede mag presies lyk soos in die fotos nie. Kontak asseblief die ontvangs vir meer inligting.

Sien alle akkommodasie

bed and breakfast ATKV Drakensville

Bed-en-ontbytkamers

2 Slaper Eenhede

Flats - ATKV Drakensville

2 Slaper Woonstelle

2 Slaper Eenhede

4 Slaper Huise

4 Slaper Eenhede

Selfcatering units ATKV Drakensville

6 Slaper Huise

2, 4 & 6 Slaper Eenhede

caravan and camping ATKV Drakensville

Woonwa-en-kampeerterrein

Woonwa -en Kampeerterrein