4-Slaper Kothuis

104m2

Slaap 4 (Maksimum 4 Volwassenes)

2 Slaapkamers

2 Badkamers

Selfsorg


4-slaper Kothuis: Eenheid met 2 slaapkamers, 1 met ʼn koningingrootte bed, die ander met 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het ʼn en suite-badkamer met stort. Daar is lugversorging in die leefarea met TV en DStv. Ten volle toegeruste selfsorgkombuis en patio met ingeboude braai.

Badhandoeke word voorsien. Bring eie swemhandoeke saam.

Vir die kombuis: Bring asseblief skottelgoed-seep, vatlappe en afdroogvadoeke saam. Braaitange word voorsien in self-sorg eenhede.

Let wel dat die eenhede se dekor binne, buite-uitleg en uitsig vanuit eenhede kan verskil.

Klik hier om 'n bespreking te maak.

Eenheidgeriewe

Lugversorging

TV

Beperkte DStv

Onderdakpatio

Braai-area

Buitebankies

Ten volle toegeruste kombuis

Gratis Wi-Fi

Gratis parkering: 1 voertuig